In print
Ebook
Audiobook
Library
We may earn a commission. Learn more.
Die illusie (eBoek)
Dane en Mandy was vir byna 30 jaar ʼn gewilde kulkunstenaarspaar. Hulle beplan om af te tree, maar dan sterf Mandy in ’n motorongeluk. Terwyl hy sy vrou se dood probeer verwerk, stem Dane teësinnig in toe ’n vriend voorstel dat hy ’n nuwe kulkunstenaar se optrede bywoon. Hy is verstom oor die kulkuns wat hy sien, illusies wat selfs hy, ʼn gesoute kulkunstenaar, nie kan verduidelik nie. Maar bowenal word hy verstom deur die 19-jarige kunstenaar – wat in elke opsig identies is aan sy vrou, 40 jaar gelede. DIE ILLUSIE is Frank Peretti se verhaal oor liefde, verlies en genesing vol kinkels en misterie.
No reviews yet.
Be the first to write one.
No highlights yet.
Be the first to share one.