Twyfelaars wat Glo
Twyfelaars wat GloHans Ester
Sign up to use
Twyfelaars wat Glo

Twyfelaars wat Glo 'n Nederlands- Afrikaanse tweegesprek

Sign up to use
Sign up to use
Hans Ester en Chris van der Merwe het albei A lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid'Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos "e;Tussen wanhoop en hoop"e;, "e;Om Isak te offer"e; en "e;Bybel, diskussie, lees en herlees"e;. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.