Elsie eenoog
Elsie eenoogJaco Jacobs
Sign up to use
Elsie eenoog

Elsie eenoog

Sign up to use
Sign up to use
Die pop gee Carli hoendervleis. Van die eerste oomblik dat sy dit sien. Maar Carli se sussie is mal oor die ou eenoog-lappop wat sy op die strand optel. Kort voor lank begin daar egter vreemde dinge in die gesin se vakansiehuis gebeur ... en Carli is seker dis alles Elsie Eenoog se skuld ...