Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Toets droom daarvan om die hoofrol in 'n romantiese fliek te speel. Maar dit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie! Sal Denver haar kan help om die rol van haar drome los te slaan?