Kas vol monsters 4
Kas vol monsters 4Jaco Jacobs
Sign up to use
Kas vol monsters 4

Kas vol monsters 4 Weerwolfprobleme

Sign up to use
Sign up to use
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...