In print
Ebook
Audiobook
Library
We may earn a commission. Learn more.
Kas vol monsters 5 Die perfekte monster
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters en een van die monsters het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!
No reviews yet.
Be the first to write one.
No highlights yet.
Be the first to share one.