Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar

Jaco Jacobs2002
Sign up to use
Vincent besluit om SUPERHELDE te word. Hulle gaan MOOI MEISIES red, SKURKE vastrek en MISDAAD uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie. Totdat hulle 'n regte skelm teekom ...

No highlights yet.
Be the first to share one.