66 Liefdesbriewe van God aan jou
66 Liefdesbriewe van God aan jouLarry Crabb
Sign up to use
66 Liefdesbriewe van God aan jou

66 Liefdesbriewe van God aan jou

Sign up to use
Sign up to use
66 Liefdebriewe van God aan jou is geskryf in gesprek vorm, asof God direk met jou praat. Elke boek van die Bybel word aangebied as ‘n brief van die Skepper aan jou, met spore van Christus self wat deur die baldsye loop en 'n hoogtepunt beriek in die epiloog wat hierdie geheelbeeld van die Bybel in 66 paragrawe saamvat.